Preke

Gaan maak 'n verskil | Petrie Spies | Ek's in! (Deel 4) 

Toe die kerk begin het was daar mense wat in die oomblik gedoen het wat gedoen moes word en dit het gelei na 'n beweging wat ons wêreld verander het. Daar is vandag ook 'n klomp dinge wat gedoen moet word sodat ons 'n verskil kan maak in mense se lewens en God nooi ons om deel te wees van sy beweging in die wêreld.